Monday 11 June 2012

Biology

Daar's 'n basic biological motief maar dis 'n flippen cool liedjie, al is dit effens van die subject af.
Hierdie is net vir my baaaie oulik en het ook 'n biologie motief. Jammer, kan nie kies nie.

May you enjoy your holidays, my darling.

-Odette

No comments:

Post a Comment